服务承诺
资金托管
原创保证
实力保障
24小时客服
使命必达
51Due提供Essay,Paper,Report,Assignment等学科作业的代写与辅导,同时涵盖Personal Statement,转学申请等留学文书代写。
51Due将让你达成学业目标
51Due将让你达成学业目标
51Due将让你达成学业目标
51Due将让你达成学业目标私人订制你的未来职场 世界名企,高端行业岗位等 在新的起点上实现更高水平的发展
积累工作经验
多元化文化交流
专业实操技能
建立人际资源圈Mors
2013-11-13 来源: 类别: 更多范文
Mors
Werk en skool mors ons tyd om te lewe.
Wat n reuse gemors! Dit gaan n groot vet vlek los op die duurste witste lap! Dis smeerig en gross en net nie reg nie. Die minute val een vir een stukkend op die grond neer en die ure bars oop en loop uit. Ons pas dit gladnie op nie, dis seker nie waardevol genoeg nie.
Voorsitter, Dames en Here. Dis verskriklik erg dat tyd so gemors word asof ons almal jarre het om te lewe. Ek glo dat om skool by te woon en werk toe te gaan een groot mors van ons kosbare tyd is om voluit te lewe. Ek hoor op Jakkeranda toe n afrikaanse sanger sing 'Daar is n Roos in elke doring en n leun in elke vee verhaal' dit los dieselfde slegte smaak in jou mond as om te se daar is n skool in elke week'! Soos sand wat deur die uur glas glip...So is ons allerdaagse lewe...
Dou voor dag opstaan verander ons in slegte mense in.
Sonder 8 ure skoonheids slaap sal enige vrou haar sin vir humor laat verloor en elke man n pad vark maak! In groet die grotman, geskryf deur n oom met die naam John Plewman, se hy dat dit in ons natuur is om te moet slaap vir energie, daar sonder sal selfs superman sukkel'! Ons word slegte ma's omdat daar geen tyd is om pop te speel en moederlike eienskappe aan te leer nie en seuns speel nooit meer buite met balle nie en word as slegte sportsmanne groot, wel my pa/oupa (kies een) se dis defnitief die waarheid want hy het slegte goed gelees in die koerant van Januarie 2010 oor Tiger Woods en Joost vd Westhuisen'!
Die vroeg opstaan word gevolg deur kort middae en stress vlakke wat die dak tref. Geen mens besef hoe kosbaar n min of 2 is van niks doen...want dit word in n oogwink vervan met met buitemuurs aktiwiteite, leerwerk, huiswerk take, koserte, detensie, kampe, oortyd en vergaaderings. Skool is useless as hulle inelkgeval vir ons meer werk huistoe stuur as wat ons in skooltyd doen. Buite speel is uit, blits kos is in en voor jy weet het daai 2min noodles in vet en lui tieners in verander'!En in n paar jaar het skool en werk ons gesondheid beinvloed! In die Finesse tydskrif van Februarie 2008 skryf n tannie, Janet Earl, dat vrouens nie meer tyd kry om in winkels rond te loop nie en sonder die retail therapy sal vrouens nooit normaal kan wees nie!
As ons die besige middae oorleef is almal so uitgeput dat daar geen meer familie en vriende tyd oorbly nie. In die boek '21 maniere om jou huwelik te verwoes' deur Ewald en Beatrix van Rensburg, staan daar dat mens die tyd wat jy saam het moet koester...maar ons is almal te moeg en skeep ons naastes af omdat ons moet skool toe gaan en werk. Ons ouers is tronkvoels by die werk en praat net met ons oor die foon. Ons maak net maaikies oor mixit en facebook want daar isnie meer tyd om hulle in regte lewe te sin nie! In die boek Geld wa stom is van Thunis se hulle dat selfs die kakkerlakke op die kombuisvloer rondhardloop met n vrons en n selfoon omdat hulle so besig is!
Dis een groot gemors! Die bietjie tyd wat ons het word van ons af weg gevat deur skool en werk. Dit los lelike merke wat Omo nooit sal kan uitwas nie. Ons word slegte mens, gestressde mense en mense wat nie tyd het vir niks nie. Kom ons staan more oggen almal 10min later op, ry eers na verkeer werk toe en gebryk die tyd wat ons het. Skool en werk is kosbare lewenstyd wat gemors word! Kom ons gebryk n voller uur glas vir die dae van ons lewe

